Olimpiese atlete kuier vandag by HageJuly 16, 2021

Die Namibiese Olimpiese afvaardiging vir die Tokio Olimpiese Spele gaan vanoggend om elf-uur ‘n welwillendheidsbesoek aan President Hage Geingob by Staatshuis bring. Die Olimpiese Spele begin volgende Vrydag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *