Redakteur verduidelik verskil tussen waninligting en misleidende inligtingJuly 15, 2021
Die veteraanjoernalis Gwen Lister bied gesprekke oor joernalistiek in haar #FreeSpeak-sessies aan. Die redakteur van die dagblad Namibian Sun, Toivo Ndjebela, het wenke aan joernaliste gegee hoe om die verspreiding van waninligting, veral op sosiale media, te voorkom. Ndjebela verduidelik die verskil tussen waninligting en misleidende inligting.