Huur: indeks krimp maar dit dra meer by tot inflasie? Ekonoom verduidelik

Reaksie word ontvang op die inkrimping van FNB se residensiële huur-indeks. Die indeks het einde Maart 2021 ‘n jaarlikse inkrimping van 3,1 persent getoon, teenoor nul persent ‘n jaar gelede. Huur- en voedselpryse was egter die hoofbydraer tot inflasie vir Mei 2021. Cons Karamata, ‘n plaaslike ekonoom, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *