Aune is bewys dat enigiets moontlik isJuly 14, 2021

Aune Angobe, ‘n Namibiër wat net 500 Namibiese dollar gehad het toe sy die eerste keer Suid-Afrika toe gegaan het, gaan vandeesweek haar meestersgraad in molekulêre selbiologie aan die Universiteit van Kaapstad behaal, berig Suid-Afrikaanse media. Sy het ‘n gemiddeld van 95 persent vir haar kursus behaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *