Kanada kondig noodmaatreëls af oor hittegolfJuly 12, 2021
Die hittegolf wat die weste van Noord-Amerika getref het, is steeds in volle swang met Kanada wat noodmaatreëls afgekondig het. Treindienste is teruggeskaal omdat treine glo tot brande lei. Volgens internasionale nuusagentskappe is 298 brande in Brits-Columbië in Kanada aangemeld.