Bek- en klouseer is steeds ‘n uitdagingJuly 12, 2021
Die beheer van bek-en-klouseer in die Zambezi-streek bly volgens die goewerneur van die streek ‘n uitdaging. Volgens Lawrence Sampofu, hou sommige veeboere nie by die reëls en voorskrifte van die ministerie in die verband nie. Hy verduidelik die situasie op die oomblik aan Kosmos 94.1 Nuus.