Baie koue toestande word die week voorspelJuly 12, 2021
Ekstreme weerstoestande word vandeesweek in verskillende dele van Namibië verwag. ‘n Waarskuwing van die weerkantoor, maan oor die uiters koue weer hierdie week. Richard Nashikaku van die weerkantoor in Windhoek het meer.