Geliefde verloor? Versigtig vir slentersJuly 8, 2021
Met die hoë getalle sterftes in Namibië het gepaardgaande slenters ook toegeneem. Elzita Beukes, kommunikasie bestuurder by FNB Namibia, verduidelik die modus operandi van die bedrieërs…