Dundee Precious Metals skenk mediese suurstofJuly 8, 2021

Dundee Precious Metals Tsumeb het mediese suurstof ter waarde van ‘n halfmiljoen Namibiese dollar geskenk. Sowat N$130 000 hiervan is aan die Tsumeb-distrikshospitaal geskenk en die res aan die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid deur die Namibiese Kamer van Mynwese.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *