Arbeidsonrus kan weens erge ekonomiese druk komJuly 8, 2021

Volgens arbeidskenners gaan vanjaar toenemende arbeidspanning en onrus sien weens die erge ekonomiese druk wat Namibië tans ervaar. Tydens die vorige jarige het werknemers bevorders, bonusse en so meer ontvang. Hierdie jaar sal dit egter nie dieselfde wees nie, maar meer afleggins sal eerder gesien word. Namibiese arbeidskenner Herbert Jauch verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *