Professor Kerina se begrafnis eers afgestelJuly 4, 2021

Die begrafnis van wyle professor Mburumba Kerina wat vandag sou plaasvind is afgestel. Dit volg nadat die Ovaherero Tradisionele Owerheid ‘n dringende hofaansoek in die hoërhof in Windhoek gebring het om te verhoed dat hy in die grafheiligdom op Okahandja begrawe word wat vir Ovaherero-opperhoofde gereserveer is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *