Namibiese jeug moet besef eie voedselproduksie is belangrikJuly 1, 2021
Intussen het die Namibiese jeugminister, Agnes Tjongarero gesê tydens die eerste inperkings moes die jeug besef het hoe afhanklik Namibë van Suid-Afrika vir voedselinvoere is. Sy sê hulle moet teen hierdie tyd besef dat Namibië sy eie voedsel moet produseer en nie van ander lande afhanklik vir kos moet wees nie.