Vroue in die soeklig by die VNJune 28, 2021
Die Verenigde Nasies se uitvoerende direkteur Phumzile Mlambo-Ngcuka sê vroue wêreldwyd staan voor talle uitdagings. Sy moedig lande aan om vroue te bemagtig, want dit bemagtig die hele volk. In die aanloop tot die VN se Geslagsgelykheidsforum in Parys, wat Woensdag begin, sê Mlamobo-Nguka 45 persent van vroue kan nie hulle eie besluite neem oor hulle seksuele en voortplantingsgesondheid nie: