Dis vandag Internasionale Dag teen Middelmisbruik en Onwettige Handel

Dit is vandag Internasionale Dag teen Middelmisbruik en Onwettige Handel.Die Verenigde Nasies se Kantoor vir Dwelms en Misdaad het bekend gemaak dat meer as 36-miljoen mense wêreldwyd, die afgelope jaar aan versteurings wat met middelmisbruik verband hou, gely het. Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het intussen die publiek aangemoedig om hulp en inligting van erkende bronne en geregistreerde behandelingsentrums vir dwelmverslaafdes te verkry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *