Oshakati-hospitaal kry groot suurstoftenkJune 24, 2021
Die Namibiese gesondheidsminister, Kalumbi Shangula, het gesê die ministerie sal ‘n groot suurstoftenk van 13,5 ton by die Oshakati Intermediêre Hospitaal installeer wat toegewy is aan die Covid-19 isolasie- en behandelingseenheid, met ‘n kapasiteit van 80 beddens.