Griekse priester gooi ses biskope met suurJune 24, 2021

‘n Priester is in die Griekse hoofstad Athene aangekeer nadat hy tydens ‘n dissiplinêre verhoor suur op ses biskoppe van die Grieks-ortodokse kerk gegooi het. ‘n Polisiebeampte het ook brandwonde opgedoen. Volgens internasionale media word die 36-jarige priester van dwelmhandel beskuldig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *