Namibiese onderwysminister verduidelik oor skoleJune 17, 2021

Die nuwe Covid-maatreëls is vandeesweek aangekondig en geld tot 30 Junie. Die Namibiese onderwysministerie het ook besluit om sekere skole te sluit, maar dit lyk asof daar verwarring bestaan. Die Namibiese onderwysminister, Anna Nghipondoka, verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *