Boetes vir oortreding van Covid-maatreëlsJune 16, 2021

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het ook gewaarsku dat boetes gehef sal word op lede van die publiek wat Covid-maatreëls oortree, fopnuus versprei of kontakte versteek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *