Amnestie Internasionaal: SA moet sukkelende onderwysstelsel regrukJune 16, 2021

Amnestie Internasionaal doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om sy sukkelende onderwysstelsel reg te ruk om aan alle jongmense ‘n beter toekoms te bied. Amnestie Internasionaal sê die jeug kan nie steeds gestraf word vir die regering se mislukkings nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *