GRN oorweeg op die oomblik maatreëls – SteenkampJune 14, 2021
Daar is toenemende druk van onderwysersvakbonde, studenteliggame en ouers vir die ministerie van onderwys om die skole ‘n rukkie te sluit te midde van die toename in Covid-19 gevalle. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur van die ministerie Sanet Steenkamp gepraat oor wat die jongste is in die verband.