Shaleen se begrafnis regstreeks uitgesaaiJune 10, 2021

Die Suid-Afrikaanse nuusagentskap eNCA sal die begrafnis van Shaleen Surtie Richards regstreeks uitsaai wanneer dit Sondag plaasvind. Surtie Richards is Maandag in die Kaap oorlede op die ouderdom van 66. Die besturende redakteur van eNCA John Bailey, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *