Amerikaanse apteker drie jaar tjoekie toe oor entstowweJune 9, 2021
Steven Brandenburg, die apteker van Wisconsin in Amerika wat honderde dosisse Covid-entstof opsetlik oornag buite ‘n hospitaal-yskas gelos het, sodat dit nie gebruik kon word nie, is drie jaar tronk toe gestuur. Volgens internasionale media moet hy skadevergoeding ook betaal.