Capricorn Eagles klop Rwanda met 43 lopiesJune 7, 2021
Die Capricorn Eagles, die Namibiese vroue-krieketspan, het vanmiddag hul tweede wedstryd in die Kwibuka-toernooi teen Rwanda met 43 lopies gewen. Die Namibiese bouler Wilka Mwatile is as speler van die wedstryd aangewys.