Swartbooi sê volksmoord-onderhandelinge sou mislukJune 4, 2021
Namibië is steeds verdeeld oor die voortgesette volksmoord-sage van die 18 miljard Nambiese dollar wat die Duitse regering verlede week aan die Namibiese regering as vergoeding vir gemeenskappe van die Ovaherero en Nama aangebied het. Bernades Swartbooi, leier van die LPM, het gesê die proses sou misluk.