Vroue skep eerste borsmelk in laboratoriumJune 2, 2021

Wetenskaplikes het die eerste borsmelk in ‘n laboratorium geskep. Volgens internasionale media sal dit in 2024 op winkelrakke wees as ‘n alternatief vir formulemelk. Biomilq is die breinkind van twee vroulike wetenskaplikes. Dit bevat die bestanddele van moedersmelk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *