Pous wil pedofielpriesters strafJune 1, 2021
Pous Franciskus het vandag die Katolieke Kerk se strafregtelike wetgewing bygewerk en riglyne bygevoeg sodat priesters wat minderjariges seksueel misbruik of voorberei, gestraf kan word. Die veranderinge sal van Desember geld, berig internasionale media.