NamPost sê pensioene sál Donderdag gereed weesJune 1, 2021

NamPost het gesê bejaarde Namibiërs se pensioen-uitbetalings sal eers op Donderdag 3 Junie sal plaasvind. Die kommunikasiebestuurder van NamPost Wilson Shikoto het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die fondse kon nie betyds geprosesseer word nie. Hy het die versekering gegee dat die pensioenuitbetalings Donderdag gereed sal wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *