Junie is JeugmaandJune 1, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister in die Presidensie vir vroue, die jeug en persone met gestremdhede, Maite Nkoana-Mashabane, sê Suid-Afrika is in die jongmense se hande. Sy het vandag gepraat by die bekendstelling van Jeugmaand, en jongmense aangespoor om beheer te neem en dinge vir hulself te doen. Nkoane-Mashabane het verder ‘n beroep op die samelewing gedoen om sy deel te doen met die skepping van geleenthede vir die jeug.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *