Kuberkrakers slaan weer toeMay 28, 2021
Nobelium, die kuberkrakers verantwoordelik vir die SolarWinds-kuberaanval wat Amerikaanse staatsdepartement lamgelê het, teiken ander staatsagentskappe en nie-regeringsorganisasies, waarsku Microsoft. Nobelium het in Rusland ontstaan.