Kalifornië-skieter het 39 skote afgevuur
Die skieter wat Woensdag nege mense by die spoorwerf in Kalifornië doodgeskiet het, het altesaam 39 skote afgevuur en glo sy slagoffers uitgekies, berig internasionale media.