SA het dalk vanaand weer beurtkragMay 27, 2021
Eskom in die buurland is tans 17 000 MW se opwekkingsvermoë kwyt as gevolg van onklaar eenhede en instandhoudingswerk. Derhalwe is daar ‘n groot kans dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word. Beurtkrag kan waarskynlik vanaand weer vanaf vyf uur tot tien uur duur.