Namibiese Presidentspaar Covid-19-positiefMay 27, 2021
Die Namibiese Presidentspaar het gisteraand positief vir Covid-19 getoets. Dit is pas deur die Namibiese Presidensie bevestig. President Hage Geingob en Monica Geingos self-isoleer tuis.