Chinese dieretuinwerkers deur aangevalMay 27, 2021

China se staatsbeheerde media berig dat tiere twee dieretuin-werkers by verskillende dieretuine in die land doodgemaak het. In die een voorval is ‘n werker wat al bykans 20 jaar by die Zhanggongshan-dieretuin in Bengbu gewerk het, aangeval toe hy besig was om ‘n hok skoon te maak. In die ander voorval in die sentrale Henan-provinsie is ‘n werker tydens voedingstyd aangeval en is later in die hospitaal aan sy wonde dood. Die polisie het die twee tiere doodgeskiet.

One thought on “Chinese dieretuinwerkers deur aangeval

  1. I’m really inspired together with your writing talents and also with the layout in your weblog. Is this a paid topic or did you customize it yourself? Either way keep up the excellent high quality writing, it’s uncommon to see a nice blog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *