Vulkaniese uitbarsting by AlaskaMay 26, 2021
Die Amerikaanse geologiese agentskap het ‘n rooi waarskuwing vir vliegtuie uitgereik nadat die vulkaan op Groot Sitkin-eiland uitgebars het. Groot Sitkin is een van die Aleoetiese eilande van die deelstaat Alaska.