Helfte van volwasse Amerikaners ingeëntMay 26, 2021
Meer as die helfte van Amerika se volwasse bevolking is nou ten volle teen Covid-19 ingeënt, het die Withuis aan internasionale nuusagentskappe gesê. Die getal nuwe infeksies in die land toon steeds ‘n voortdurende afname.