Salarisonderhandelings: Eskom is vermetel

Die metaalwerkersvakbond Numsa het sy teleurstelling uitgespreek oor sy salarisonderhandelings met Eskom. Hoofsekretaris Irvin Jim sê die kragvoorsiener het geweier om sinvol met hulle in gesprek te tree. Numsa het ‘n verhoging van 15 persent geëis. Jim sê Eskom se bestuur is vermetel om Seriti en South32 49 persent meer te betaal terwyl arm werkers ‘n skamele aanbod van 1,5 persent ontvang:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *