Repokoers voordelig vir landbouMay 21, 2021

Die onveranderde repokoers in Suid-Afrika is voordelig vir die landbousektor in die buurland. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers onveranderd gelaat op 3,5 persent. Dawie Maree, die Hoof van FNB Agribesigheid het sy reaksie so verwoord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *