IMF sê nee vir verhogings in GRNMay 19, 2021

Die bepalings van die 3,9 miljard Namibiese doller lening wat deur die Internasionale Monetêre Fonds aan die Namibiese regering einde Maart vanjaar goedgekeur is, beteken dat staatsamptenare nie die jaar enige opwaartse salaris aanpassings gekoppel aan inflasie kan ontvang nie. Die regering het ook onderneem nie poste te vul waar persone bedank het of afgetree het nie. ‘n Vroeë aftreding skema moet ook in die 2022-2023 en 2023-2024 finansiële jare ingestel word.

One thought on “IMF sê nee vir verhogings in GRN

  1. I’m really impressed together with your writing skills as smartly as with the format to your blog. Is this a paid subject or did you customize it yourself? Either way stay up the nice high quality writing, it’s uncommon to look a nice weblog like this one nowadays. !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *