Debat oor hidrobreking kan weer opvlamMay 19, 2021
Die debat oor hidrobreking in die Karoo kan straks weer opvlam. Die Suid-Afrikaanse Departement van Minerale Bronne en Energie het tydens boorwerk nog skaliegas ontdek, het Minister Gwede Mantashe gister in die Parlement gesê.