Daar sal nie rekord mahangu-oeste wees nieMay 18, 2021

Mahangu-boere in die noorde van Namibië is tans besig om vir oestyd voor te berei. Volgens die Goewerneur van die Oshana-streek, Elia Irimari, gaan die meeste boere weens verskeie redes en uitdagings soos droogtes, nie rekord-oeste hê nie. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *