Bank of Namibië maan teen piramiede-skemasMay 18, 2021

Die Bank of Namibia is gekant teen onwettige piramiede-skemas wat die afgelope vyf jaar die hoogte ingeskiet het. Die bank het ‘n veldtog teen onwettige finansiële skemas wat vinnige opbrengste uit beleggings belowe, van stapel gestuur. Die bank waarsku telkemale die publiek om nie aan sulke skemas deel te neem nie. Die Goewerneur van die bank, Johannes !Gawaxab, het aan Kosmos 94. 1 Nuus sy hoofredes so verwoord…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *