Nuwe Covid-variante ergerMay 17, 2021
Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het gemaan dat die nuwe pandemievlaag en Covid-variante uit Suid-Afrika, Brittanje en Indië baie erger is. Hy het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om noukeurig Covid-maatreëls na te kom. Al hoe meer Covid-pasiënte word in die hospitaal opgeneem en in hoësorg behandel.