Covid-gevalle neem toe en talle is kritiek..May 17, 2021
Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om noukeurig Covid-maatreëls na te kom. Al hoe meer Covid-pasiënte word in die hospitaal opgeneem en in hoësorg behandel. Hy het met die media gepraat….