Kusbestemmings redelik besig die naweekMay 16, 2021

Van die kusbestemmings is volgens berigte redelik besig die naweek met baie Namibiërs wat dit as ‘n langnaweek gebruik en die wegbreek kans benut. Volgens Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheids Inisiatief is daar geen ernstige ongelukke dusver die naweek aangemeld nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *