Sonkrag-wentelfonds: beperkings aangepasMay 14, 2021
Die Namibiese Ministerie van Myne en Energie se Sonkrag-wentelfonds het aanpassing aan sy befondsing beperkings gemaak. Produkte sluit die huishoudelike sonkragfonds, sonkragpompe en waterverhitters in. Die aanpassings is reeds sedert 1 April vanjaar van krag. Die fonds se Adjunkdirekteur Ishuna-Niita Amukutsi het die besonderhede.