Pryse sal nie daal nie – kennerMay 14, 2021
Inflasie syfers toon dat verbruikersprys-inflasie op hierdie stadium laer is as produsente inflasie. Volgens Dr Frikkie Maré, ‘n Landbou Ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, is produsenteprys-inflasie ‘n goeie aanwyser van wat met die verbruiker kan gebeur. En dit is nie goeie nuus nie.