LPM reik uit na die jeugMay 14, 2021
Die LPM-party se jeugliga sal volgende week ‘n werkswinkel hou wat gemik is op die jeug in die land. Die geleentheid vind in Windhoek plaas en verskeie uitdagings sal onder die loep kom. Duminga Ndala van die party het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.