Kuberkrakers teiken Iere se gesondheidsdiensMay 14, 2021

Ierland se gesondheidsdiens het al sy rekenaarstelsels vandag van lyn af geneem toe kuberkrakers dit aangeval het, berig internasionale media. Soortgelyk aan die Colonial Pipeline-kuberaanval, eis die krakers ‘n losprys. Die Covid-program word nie geraak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *