Israel verskerp aanvalle op GasaMay 14, 2021

Israel het vandag sy aanval op Gasa vanaf die lug, land en see verskerp, berig internasionale media. ‘n Netwerk van tonnels wat deur militarististe van Hamas gebruik word, is geteiken. Burgerlikes kruip in skole teen die bomme weg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *