Plaagdooders in SA is baie gevaarlikMay 12, 2021

Gevaarlike plaagdoders wat Europese landbouchemikaliese maatskappye op die Suid-Afrikaanse mark verkoop is skadelik vir plaaswerkers en boere in die land. Dit is volgens ‘n nuwe verslag deur die Rosa Luxemburg-stigting, die Inkota-netwerk en Pan Germany. Die verslag sê ses van agt aktiewe bestanddele wat as karsinogenies beskou word en met menslike geslagsvoortplanting inmeng, is op die Suid-Afrikaanse landbou-chemiese mark aanwesig. Die Programdirekteur vir voedsel-onafhanklikheid by die stigting, Jan Urhahn, sê die verslag lê die dubbele standaarde in die wêreldwye handel in plaagdoders bloot.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *